Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Jun 05 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE AKTEUR ERIK ESTRADA

AFRIKAANS ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK

PETRUS BOTHA OOR SY VERLOOFDE, FRANCOIS GERBER

FLITSVRAE: KRISTEN RAATH • Aktrise in Niggies en Nuusmakers

DIE DONKER PAD • Die 20-jarige Leighton Louw se lewe is net meters van sy ouerhuis af kortgeknip. Nou treur sy familie, vriende en dorpsmense oor die verlies van ’n jong man met ’n hart vol liefde en ’n kop vol drome

VROU, PAK MY TAS! • John Steenhuisen vertel hoe hy moes jaag om by die Withuis te wees – en hoe dinge agter die skerms verloop het

STERK VAN LYF ÉN VERSTAND • Dié Krugersdorper is pas as die sterkste man op aarde aangewys, maar moenie dink hy’s nét spiere nie – hy werk as ingenieur en speel tjop-tjop klaar met ’n Rubik’s Cube

MOOI IN ELKE GEDAANTE • Kort voor die koms van haar seuntjie pronk Marciel Hopkins-Lourens weer vir HG in ’n swembroek – en soos altyd het sy vrede met haar liggaam

NOG'N RYMPIE UIT SY DUIMPIE • Hy’t sy geliefde Kaapstad vir Kleinmond verruil en is al amper 86, maar Philip de Vos se kreatiwiteit ken g’n einde nie

Seisoen vir SOP • Daar is niks so lekker soos om ná ’n lang, mislike WINTERDAG tuis te kom en jou aand met ’n hartlike, smullekker sop af te skop nie

MAL OOR MODE • Elke seisoen bring sy eie vars voorkomste en style. Hier is wat ons dink dié herfs en winter in gaan wees

Die nuutste neigings aan die skoonheidsfront

KLASSIEKE KNOOPTRUI • Brei hierdie pragtige knooptrui vir ’n geliefde – van ’n klein kind tot by volwasse groottes

LASTIGE SKOOLVRIENDIN

ONS DORP VERGAAN

BEPLAN SLIM VIR ELKE DEKADE • Geldsake kan oorweldigend voel, maar dit hoef nie te wees nie. Hier’s maklike wenke vir elke lewensfase – van jou 20’s tot jou 60’s

JY KÁN SUKSESVOL SPAAR • Soms is ’n paar kopskuiwe al wat nodig is om jou finansiële welstand te verbeter. Volg gerus hierdie ses wenke

TAKEL DE CHAOS IN JOU HUIS

JOU STERRE

Lelik is nie mooi nie • Al wat Adriana-Mariana vra, is ’n allerpragtigste ou babatjie. ’n Baba is lief vir sy ma maak nie saak hoe sy lyk nie

Lees ’n storie oor Afrikaans se komvandaan

Tom Cruise: Missie verby?

BEELDSPRAAK

Vat ’n happie • Moenie hierdie onderskatte juwele op Apple TV+ misloop nie

‘Vind die mooi in die donker’

Alles behalwe ordinary

TV-gids

MISSION: IMPOSSIBLE – THE FINAL RECKONING

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

Harvard en hul Magna Carta-winskopie

ELDERS IN DIE WÊRELD

KAN JY DIT GLO?

Dis hoekom dié katte gemmer is

GEOTERMIES • Die woord kom uit Grieks, waar geo aarde beteken, en thermos beteken hitte. Geotermiese energie is energie wat opgewek word deur hitte vanuit die Aarde.

4 JUNIE 1937 – DIE EERSTE WINKELTROLLIE

VYF VINNIGE VRAE

Boudine Ballem • KELDERS SE NUWE STER IS VOL GEHEIME & DRAMA!

Die Comrades-marathon • Ons leer jou meer oor hierdie inspirerende ultramarathon

DIE COMRADES MARATHON • Maak vas jou veters – dis weer tyd vir dié ikoniese geleentheid waar duisende langasems van oor die wêreld...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans