Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Jun 12 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE SKRYWER STEPHEN KING

AFRIKAANS ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK

ANGEL HOFFMAN OOR HAAR VERLOOFDE, CHRISTIAN SCHOEMAN

FLITSVRAE: ELZABÉ ZIETSMAN • Kabaretsangeres en aktrise

VEILING VAN ’N VERLEDE • Ná 40 jaar se diep spore trap moes Dozi afskeid neem van sy lappie grond – en nou wil hy die oop pad vat

ONS SAL HAAR VIND • Die drie beskuldigdes is lewenslank tronk toe gestuur, maar die polisiekaptein in die Joshlin-saak sê hulle werk is nog lank nie afgehandel nie

VEGTER TOT DIE EINDE • Hy’t daarvan gedroom om sy seuns 21 te sien word, maar ná byna 40 jaar het Darren Scott sy stryd teen kanker verloor

PIPPIE DIE TIENER • Haar 16de verjaardag vier nie net ’n mylpaal nie – dit vier ook ’n merkwaardige lewe vol moed

IN DIE GESIG GEVAT • Die Franse president het eier op die gesig nadat sy veel ouer vrou hom op ’n onbewaakte oomblik op kamera bygedam het. Ceci n’est pas une klap, sê hy

Skep op uit EEN POT • Die winter is heerlik vir daardie WARM-MAAKBREDIES en -kasserolle wat ook ’n volledige maal is – en dit alles sommer in een pot. Die langer gaarmaaktyd laat toe dat al die geure lekker met mekaar trou en die HARTLIKSTE SMAKE vorendag bring

BEDERF HOM • Wys jou pa hy’s spesiaal met dié kopies virVadersdag

KYK NET, ’N NUWE PA • Help jou pa dié Vadersdag om te straal met ’n eenvoudige velsorgplan wat sy vel gesond, vars en jonk sal hou

VIR PA • Bederf hom met dié top-geskenkkeuses

MY HART IS IN STUKKE

KAN JOU GEHOOR JOU BREIN BEÏNVLOED? • Gehoorverlies is meer as net ’n irritasie – dit kan jou risiko vir demensie verhoog. Maar jy kan iets daaraan doen

VERMY DIÉ FOUTE MET JOU WVF-AANSOEK • Jou eis van die werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) kan sloer of selfs verwerp word as jy dit nie reg en volledig indien nie. Maak dus seker van die volgende

PAPEGAAI 101

JOU STERRE

Die begrafniskonsert • Oom Albert van Piketberg en Rip van Rijp het nie veel gemeen nie, maar tog een ding: Albei is wewenaars. Die oom het wel nog een familielid oor wie hy hom bekommer

Pasop, Julia Blomerus is hier!

Koning van dansmusiek

BEELDSPRAAK

Hou vas jou hart! • Ons kyk na flieks en reekse wat fokus op die uitdagings van ouerskap

Eiesoortig alternatief

Talent in die wynlande

TV gids

LILO & STITCH

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

Britse soldate klim Everest in vyf dae

ELDERS IN DIE WÊRELD

KAN JY DIT GLO?

Houdini haal weer behoorlik asem ná operasie

ANTROPOMORFIES • Antropomorfies is ’n direkte leenwoord uit Grieks. In dié taal beteken die woord mensvormig. Dit beteken om menslike eienskappe aan niemenslike dinge te gee, soos diere, voorwerpe of gode. Diere wat in strokiesprente praat, is ’n voorbeeld van antropomorfisme.

9 JUNIE 1934 – DONALD DUCK MAAK SY DEBUUT

VYF VINNIGE VRAE

DÍS COOL: HOW TO TRAIN YOUR DRAGON • HICCUP EN TOOTHLESS IS TERUG EN IN ’N NUWE GEDAANTE!

KINDERSPELETJIES

Oplosbaar of nie • Leer meer oor die verreikende gevolge van...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans