Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE KINDERAKTEUR FRANKIE MUNIZ
KORT VOOR LANK
GAYNOR WILSON OOR HAAR MAN, DELANO
FLITSVRAE: TIM THERON • Akteur en regisseur
YSTER IN SY ARE • ’n Raps meer as ’n jaar nadat Oscar Pistorius uit die tronk gestap het, het hy ’n halwe Ysterman aangepak – en dis iets wat hárde werk sou verg
DIE DINGE WAT BLY VOORTLEEF • Toe haar man aan kanker oorlede is, was dit vir Anel Alexander soos om ’n ledemaat te verloor. Maar sy wil hê dat alles wat hulle saam beleef het iets moet beteken – en nou leef sy woorde ook voort in hul nuwe fliek
DIE EEN WAT LAASTE LAG • Die lewe het sy klappe uitgedeel, maar dit keer Willie Esterhuizen nie
WAAR’S DAVID WATERBOER NOU? • Die 14-jarige van Nababeep word al meer as 145 dae vermis. Sy ouers hou aan glo: Hy’s dalk weg, maar hy lewe
Salig met SITRUS • Sitrus is sinoniem met die WINTER. Terwyl dié VRUGTE nou volop en goedkoop is, maak dit gerus deel van jou spyskaart
UITBLINKERS • Ons is mal oor die plaaslike talent in die juweliersbedryf. Hier is net ’n paar van ons gunstelinge
ALTYD JONK V & A • Natuurlik wil ons grasieus ouer word, maar daar is maniere om die natuur so ’n bietjie te help en die proses te vertraag
GEURIGE STRUIKE • Voeg lieflike geur en kleur by jou tuin met dié plante
WAT EK VAN PA WAARDEER
HELP JOU BENE STERK BLY • Vul die vraelys regs in om beter insig in jou beengesondheid te kry – en om uit te vind wat jy kan doen om jou bene sterk te hou
DINK VOOR JY DAAI LEWENSPOLIS SKRAP • Spook jy om die polispremies te betaal? Hier is wat jy moet oorweeg voor jy kanselleer
OORKOM SÓ DAAI SKAAM GEVOEL
JOU STERRE
Die refund • Hy’s die eerste man wat vir haar blomme gebring het toe hy haar dogter kom haal het. Maar hoe het sy nie gesien hy’s nie wie hy voorgee om te wees nie? ’n Ma behoort te wéét
Geniet ’n eksotiese spanningsverhaal
Goue Richard vier 40 jaar van musiek
BEELDSPRAAK
Kykgenot vir koue aande • As jy hierdie aandagtrekkers nog nie gekyk het nie, haal gerus nou in
Krone van toe tot nou
*TV gids
CARLOS ALCARAZ
HUISgenotjies
RAAISELS
Blydeskap oor Blyderivier-geitjie
ELDERS IN DIE WÊRELD
OPLOSBARE PLASTIEK DALK DIE OPLOSSING VIR BESOEDELING
Sjimpansees en noodhulp
INSELBERG • Die term is ’n leenwoord uit Duits en beteken eilandberg. Die geoloog Wilhelm Bornhadt het dit in 1900 begin gebruik om verskeie koppies in Suider-Afrika te beskryf.
☛ 24 JUNIE 2012 – LONESOME GEORGE DOOD
VYF VINNIGE VRAE
ONTMOET DIE TIENERSANGER WAT DIE WÊRELD OP HOL HET SOMBR
DÍS COOL Flieks
Oordraagbare siektes • Ons leer meer oor griep en hoe om nie siek te word daarvan nie
MUSKIETVANGER • Moeg vir jeukende muskietbyte? Ons wys jou hoe om ’n maklike muskietvanger te maak én sommer ook ’n muskietweerder
KINDER-SPELETJIES
BABBELBENDE • Die avonture van Palawa en Paloeka
HELP, DIS ’N NOODGEVAL! • Daar’s nooit ’n vervelige oomblik wanneer jy in die noodafdeling van ’n Johannesburgse hospitaal werk nie. Pasiënte wat in selfdoenprojekte beseer is, mense met slangbyte, ’n swanger vrou met ’n wasgoedpennetjie op haar neus – dis alles deel van...